THE ÅRE MURDERS op Netflix is ‘n moorddrama met ‘n “wie het dit gedoen?”-slenter. ‘n Man ontdek ‘n vrou se lyk wat aangery ...
Dr. Jacqueline Matroos, ‘n 39-jarige boorling van Windvogel in Gqeberha, het ‘n verhaal van uithou en aanhou, ondanks baie teleurstellings. Dis ook ‘n verhaal ...
Die struggle-veteraan en voorsitter van die anti-apartheidskonferensie vir Palestina, eerwaarde Frank Chikane, sê ‘n program word beplan om invoere van en uitvoere na Israel te boikot. Chikane het ...
Eskom sê in ‘n verklaring dat Fase 3-beurtkrag tot verdere kennisgewing geïmplementeer word. Die kragvoorsiener sê dit is ‘n tydelike terugslag, en die publiek sal môre op hoogte gebring word.
President Cyril Ramaphosa het ‘n beroep op G20-leiers gedoen om diplomatieke oplossings vir konflikte wêreldwyd te bevorder. Ramaphosa het gepraat tydens die opening van die vergadering vir G20 ...
Die DA sê die regering moet oop kaarte speel oor die feit dat die spertyd vir die eerste betaling vir ‘n coronavirusentstof weer misgeloop is. Die party sê net werklike deursigtigheid sal aanvaarbaar ...
Ryk van Niekerk praat met twee entrepreneurs. Een is in die kosmetiese bedryf en die ander een maak potjiekos.
Die metaalwerkersvakbond – Numsa – gaan vandag ‘n plakaatbetoging hou by die Nywerheidsontwikkelingskorporasie se kantore in Sandton, Johannesburg. Die ...
Sit oond op 200 grade. Plaas stertjies in pot op stoof, bedek met water, kook tot sag. Haal uit, sit in oondpan, sprinkel olie, sout, peper vars tiemie of roosmaryn oor, asook koljander. Sny een ...
Gaye Derby-Lewis is moedeloos, kwaad en baie geïirriteerd met die SAKP se pogings om haar man, Clive Derby-Lewis, se vrylating op mediese parool, keer ...
Hy wat geen foute het nie, het ook maar min deugde. – Abraham Lincoln. Volstruisnek is in stukke gesny. Braai in olie in pot op vuur. Haal uit, braai uie tot bruin. Voeg volstruisnek by. Voeg speserye ...
Besprinkel dit met sout en peper. Smeer dit met die uie marmalade. Sny spinasie in repies en versprei dit oor die vleis. Krummel die bloukaas en rasper die mozarella oor. Rol die nek op en bind vas ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果