Die struggle-veteraan en voorsitter van die anti-apartheidskonferensie vir Palestina, eerwaarde Frank Chikane, sê ‘n program word beplan om invoere van en uitvoere na Israel te boikot. Chikane het ...
Eskom sê in ‘n verklaring dat Fase 3-beurtkrag tot verdere kennisgewing geïmplementeer word. Die kragvoorsiener sê dit is ‘n tydelike terugslag, en die publiek sal môre op hoogte gebring word.
Die nuwe leier van die Vryheidsfront Plus, Corné Mulder, sê hy is gemotiveerd en sien uit daarna om sy party te lei. Mulder is vroeër vandag onbestrede verkies by die VF Plus se verkiesingskonferensie ...
Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad het eenparing ‘n resolusie aanvaar waarin die M23 rebelle aangesê word om onmiddellik vyandelikhede te staak en te onttrek aan die gebiede in die Demokratiese ...
Hamas het twee Israelse gyselaars aan die Internasionale Rooikruis in Rafah in Gaza oorhandig. Avera Megistu en Tal Shoham is daarna in die sorg van die Israelse weermag gelaat. Vier ander gyselaars ...
Hamas gaan vandag ses Israelse gyselaars vrylaat in ruil vir meer as 600 Palestynse gevangenes. Dit is die laaste lewende gyselaars van ‘n groep van 33 wat volgens die eerste fase van die ...
Die begrafnisdienste van sommige van die 14 weermagsoldate wat in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo dood is, vind oor die naweek op verskillende plekke in Limpopo plaas. Agt van die ...
Die metaalwerkersvakbond – Numsa – gaan vandag ‘n plakaatbetoging hou by die Nywerheidsontwikkelingskorporasie se kantore in Sandton, Johannesburg. Die ...
Frankryk het ‘n beroep gedoen vir die transformasie van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad. Die land sê die Afrika-vasteland moet ‘n permanente setel by die raad hê. Frankryk se minister van ...
Die departement van Landbou se voormalige finansiële hoof, Jacob Hlatshwayo, is in die Bellville gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Kaapstad effektief vier jaar tronkstraf opgelê nadat hy skuldig ...
Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, Antonio Guterres en sy hoof van Menseregte, Volker Türk het die Palestynse militantegroep – Hamas – skerp veroordeel vir die wyse waarop hulle gister die ...
Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, en senior polisie amptenare het kort gelede in Pretoria begin om die jongste kwartaallikse misdaadsyfers bekend te maak. Die polisie sê daar is van Oktober tot ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果